Quote by Marita van der Vyver
““Wel, enige kunstenaar hoop seker op ’n klein bietjie erkenning eendag ná sy dood. En enigeen sal seker verkies dat dit vóór sy dood al begin?’ ‘Daar’s baie kunstenaars wat roem en rykdom in hulle lewe bereik – en honderd jaar later is hulle heeltemal vergete.’ Nog erger, dink Willem, is kunstenaars wat ’n bietjie roem in hulle lewe bereik – en daardie bietjie roem verloor voor hulle doodgaan. Maar hy knik net vir sy seun. ‘En daar’s ander wat hulle hele lewe in totale obscurité deurbring,’ gaan Maurice voort, ‘soos die arme Van Gogh wat nooit ’n enkele skildery kon verkoop nie, en honderd jaar later word hulle onsterflik. Wat sou jy verkies het? As jy kon gekies het?’ As mens maar kon gekies het.””
About This Quote
Artists often crave posthumous recognition, fearing their work will be forgotten, while some seek fame before death; the desire for legacy varies.
In simple terms: Artists fear being forgotten after death.
Seek lasting impact beyond life.
Themes
Mood
When to use this quote
- May romanticize fame, ignoring practical concerns.
Key Concepts
Questions to Reflect On
- reflective
- melancholic
What legacy do you wish to leave?;How does fear of obscurity shape your work?