Skip to content

Quote by Hans Du Plessis

“Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.” quote by Hans Du Plessis
Download Open image
““Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.””

Hans Du Plessis

3.9 out of 5 (3 ratings)

More by Hans Du Plessis

Explore all 2 Hans Du Plessis quotes