Skip to content

Quote by Ingrid Winterbach

“Sal jy my nog ken, het Sofie geskryf, wanneer jy terugkeer met jou verbrede horison en jou nuwe kinetiese hande? Ek gaan my hande aan jou bemaak, het Sofie geskryf, tot by die gewrigte, sodat jy my hande op aarde kan wees wanneer ek dood is.” quote by Ingrid Winterbach
Download Open image
““Sal jy my nog ken, het Sofie geskryf, wanneer jy terugkeer met jou verbrede horison en jou nuwe kinetiese hande? Ek gaan my hande aan jou bemaak, het Sofie geskryf, tot by die gewrigte, sodat jy my hande op aarde kan wees wanneer ek dood is.””

Ingrid Winterbach

3.0 out of 5 (3 ratings)