Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou…
““Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou teleurstellend wees. Ons s’n was seismologie. Eers ligte waarskuwings van tektoniese aktiwiteit, gevolg deur ontruimingsaksies in jou bloedvate. Dan iets wat deur die aardkors in jou bene intrek en tsoenami’s wat deur jou buik golf in faktore van tien. Die vonke was van die kaliber wat spat; daar waar die hemel en hel bots en goed en kwaad skouers skuur. Dan later, veel later, die Doppler-effek; ’n afplatting van sirenes soos dit terugtrek die stiltes in. Dan naskokke en katarsis; die skadebeheer van ’n lag of noodhulp in ’n fluistering.””
About This Quote
This interpretation was drafted with AI assistance. It is one reading of the quote, not the author's own explanation.
The passage blends erotic, geological, and existential imagery to depict intense, transformative experiences that blur pleasure and pain.
In simple terms: Intense experiences mix desire, danger, and transformation.
Embrace the complexity of deep experiences.
Themes
Mood
Type
When to use this quote
- Romantic intimacy
- natural disasters
- psychological crises
- artistic expression
Key Concepts
Questions to Reflect On
- What personal transformations have you felt?
- How do you balance pleasure and danger?
The vivid metaphor may overwhelm or obscure meaning.